Tuesday, September 3, 2013

Waar ek my gevoelens vertaal in my moeder en tweede taal

My oopenbaaring is verklaar in my digterstaal. 
Waarin ek my gevoelens deur my woord uitstraal. 
Weerspeeling van my weese in in die mensverhaal. 
My persoonsweese is geskrewe in my rymverhaal. 
Waar ek my gevoelens vertaal.

No comments: