Tuesday, September 3, 2013

As jy my nie verstaan nie is dit nie my probleem nie

Ek is nie n slaansak of n skild om agter weg te kruip nie.
Ek is ook nie n gat om jou in weg te steek nie.
Ek is myself of jy my nou verstaan of nie.
Jy kan nie jou eie goed/goet met my kom maak nie.
Ek niks anders wees as net myself nie.
Jy blaas ook nie wind in my gat op nie.
My wil is nie n ding vir jou om mee te vok nie.
My wil is reine ware liefde of jy dit nou besef of nie.
Vir my kan jy nie terug hou deur/deer nie die waarheid te erken nie.
Vir my kan jy nie blammeer vir wat voor of na my met jou gebeur het nie.
Ek sal nooit myself ontken nie.
Jy kan my ook nie van myself weerhou nie.
Jy kan my ook nie van myself wil wegneem nie.
Ek het niks minder as net liefgehe nie.
Jy kan my ook nie blammeer vir wat jy toelaat om met jouself te gebeur as gevolg van my nie.
Ek is nie n gebruik nie.
So moet my nie gebruik nie en ook nie ry soos jy kyk nie.
As jy my nie verstaan nie is dit nie my probleem nie.

No comments: