Thursday, December 6, 2012

Tree

My denkpatroon!
by Luciano Fisher on Thursday, December 6, 2012 at 11:27am ·

My denkpatroon gaan met gevoel gepart.
So my gehuee en gedagtes is van liefdes aard.
Wat die haat ontken en liefde dra in hart.
Ek is natuurlik goedgeaard en ek vegewe kwaad.
My kapasityd vir liefde maak my onvrugbaar vir haat en die boose gees en kragte kan ek nie in my laat.
Daarteen is ek beskerm met die hemel en die hel en die aarde se wraak.
Net die goeie en die liefde kan my innerlik raak.
Ek is GOD op aarde lewend gemaak!

Het my meer lief as n besitting!
by Luciano Fisher on Thursday, December 6, 2012 at 11:21am ·

Het my my meer lief as n besitting en het my lief saam, apart en intussen.
Sien raak my liefdes weesin en ken en eer dit as n ryk boe rykdom.
Vertrou en weet ek is nie n voorkom maar wel die Goddom en sy liefdom.
Die oorsprong van die mensdom en GOD homself in mensdom.
Amen!

Grant me truth & make love my root!
by Luciano Fisher on Thursday, December 6, 2012 at 11:16am
·
Grant me truth & make love my root.
Open my heart & eyes to see & know the good.
Let my love wake hunger for love, thus run back quickly to love.
I will love to be happy in love.
I live in on the inside living GOD alive!
So love doingly making & forming the nature of things in my own insides image!
"GOD & Duiwel in liefdesgelykenis en wel dan die lewensverlede vergewe en neer te le vergete met skoongewete en goed en sleg gevoel dus aanbewegende.
God lewe!
Mede weete mee gevoelende liefdes hebbende liefde's lewende mensweese!
Daarvoor dus Godliefhebbende mede en teenoorweese van liefdes wete God se reine waare liefde!"

Monday, November 19, 2012

Thoughts!

As the spirit traveled in darkness over waters & nothingness.

There I made my first appearance as spiritual thoughts!



Dear I my me...

I speak to the heart so you may hear me.

Within my creations you can always find me.

By reading what I've written & making time for me.



I come to you in my poetic creations of loving dedication.

My supernatural communication.



These are the loudest words ever written so loud its heard by the body,mind,heart,flesh & blood & bones,Spirit,all & soul.

(Place this on everything I've written.)



Upon this page my spirit goes.

As my pen meets paper flowing ink to words.

Deep expression of emotional lines.

Lines that create a confession of meaningful rimes.

A life story told in form of a poem.

Poetic pieces embodied with deepest emotion.

My emotional struggle of daily life.

Creative expression of my inner self.

These poems dedicated to a modern world.

New poems of hope & love like the psalms of old.



My spirit travels within the flow of my words as I use them to create whatever I can imagine.



As clear as day & as loud as drums I  hear echoes of my words inside thoughts.



Fallen children must rise against it.

They can end it cause their hearts can not be mended with hatred.



The living dead are fallen children.

No one knows pain like bound by their emotion.

They have no happy faces.

But have learned to fake smiles.

The infinite emptyness is what happens when a heart dies.

Only love gives life & removes pain from these eyes.

Love makes a dead heart become alive.



Mentally they manipulate to keep control.

So clearly their addicted to the feeling of being in control.

Braking your spirit to in-force their rule.

Pumping you with fear to not oppose their rule.

Its plain cruelty to the soul.

Therefor the soul will instinctively brake the power of this rule.



Musical communication,

Mental stimulation,

Guide & reach the population.

Creative innovation,

Musical communication,

A global domination,

My verse communication,

Fertile viral realization,

My word manifesting in creation...



See I've been wondering for a long time now.

On how to turn cold world into love somehow.

So I say to you,you may know me now.

Love is all I am,do & know...



Hie's ie nome nou oppie overflow.

Die liefde issie ding wat ek nou aanskou.

So betree my liefde jou in gedagte nou,

waarheid praat saam met jou & ek wys jou in jou hart jou hart kan well lief he & vertrou.

Deer hoe ek is met jou en jy kry die heele waarheid vanaf alles wat jy van en oor my onthou.

Is net goed vir jou in die weete van myself wat jy onthou wat glad nie liefde weerhou.

Beteken iets vir jou en jy kry verstant vir my emosie en my liefde gou.

Daar vanaf begin jy self gevoelens in jou gedagte op bou en dit word deel van jou en jou lewe,jou lewe gaan dan aan gepart aan liefde,vrede en vreugde.

Ek het so lief my lewe bly vol liefde.

YOU AND ME CAN BE THE A TO Z! (Final Update and Complete)

  1. Allow me to share with you my being.
  2. Be my cure when I need healing.
  3. Call on me when your sad and lonely.
  4. Dare to be my one and only.
  5. Even if you are not here beside me.
  6. Find me as you think about me.
  7. Grow on me until we are one.
  8. Have me call you my someone.
  9. Intensify my love for you.
  10. Just by being yourself and doing what you do.
  11. Know me like you know yourself.
  12. Love me completely in sickness and health.
  13. Mean to me more than the world.
  14. Need me more than you need money or gold.
  15. Openly love me for no one else but me.
  16. Play the part I need you to be.
  17. Queen of my heart?
  18. Reveal your part.
  19. Show me in our relationship what I am doing wrong.
  20. Teach me how to love you and make our bond more strong.
  21. Unite our souls by staying true.
  22. Versus all I will fight for you.
  23. Will you be?
  24. Xtra loving just for me?
  25. You and me could be the greatest love story told.
  26. Zealously as its written I shall & will uphold.

Sunday, November 18, 2012

Omdat ek jou en jy my lief het!

Meer as wat ek dink jy's aantreklik dink en voel ek jy's n wonderlike persoon om te wees met.

Ongeag wat ookal ons doen of wat gebeur het is elke oomblik n tyd van liefde wat ons saam spandeer het.

Daarom sal jy altyd n plek van liefde in my hart het omdat dit liefde is wat jy aan my uitbeeld.

Vir jou wil ek my liefde vanselfspreekent omdat jy dit verdien uit jouself medeweesent.

Jy gee my vrede waar ek nie in myself kon rus vind en dit stel my hart gerus omdat jy my werklik waar lief het.

Jy laat my voel en weet ek is nie alleen in hierdie wereld so daar is niks wat ek vir jou sal wegsteek waaropookal jy my aanraak met.

Omdat ek weet jy bedoel en doen nooit aan my leet is jy die een wat my liefdeself met jouself kan meet en in jou as jou eie kan neem in die volle waarheid van liefhet.

Jy is my liefde lewende weese waardigheid en vir jou is daar dankbaarheid en goedgeaardheid.

Omdat ek jou net kan lief het en daaroor sal ek nooit skaam,twyfel,vrees,spyt of berou oor het.

Ek wil vir jou liefdes volmaaktyd/volmaakheid.

Thursday, November 15, 2012

My Sex Energie,Dryf En Gees...

My sex energie,dryf en gees smelt saam in en met my binekant en ek die liefde heers.
Ek maak oopenbloote liefde sonder n end,keer,behoet of vrees.
My elke saadstort is in liggaam,siel en gees.
Want ek paar vanaf die liggaam tot in met die gees.
Met ek my liefdes weese wat die grond met sy woord laat beweeg en met sy asem maak lewendag/lewendig wees.
Ek (Kom) klimax/kliemaks in god,God en GOD en ek GOD ek se gees oor die lewende waters begin...
 
Veraltyd!

Thursday, October 4, 2012

Dit is juis omdat ek jou lief het dat ek wegbreek van ongemaklik voel

As jy net glo ek het jou lief
Dan voel jy ek het jou lief.
As jy net aanvaar ek het jou lief
Verstaan jy my definitief.
As jy net ophou my liefde probeer ontken.
Dan sal jy my liefde vir jou leer ken.
As jy net geweet het hoe lief ek is vir jou.
Sou jy geweet het dat ek elke woord bedoel.
Omdat ek presies weet wat ek voel.
Is dit altyd waarlik vir jou bedoel.
Ek sal jou nooit forseer om my lief te he nie.
So verstaan as ek jou verlaat wanneer jy my so laat voel.
Dit is juis omdat ek jou lief het dat ek wegbreek van ongemaklik voel.