Sunday, November 18, 2012

Omdat ek jou en jy my lief het!

Meer as wat ek dink jy's aantreklik dink en voel ek jy's n wonderlike persoon om te wees met.

Ongeag wat ookal ons doen of wat gebeur het is elke oomblik n tyd van liefde wat ons saam spandeer het.

Daarom sal jy altyd n plek van liefde in my hart het omdat dit liefde is wat jy aan my uitbeeld.

Vir jou wil ek my liefde vanselfspreekent omdat jy dit verdien uit jouself medeweesent.

Jy gee my vrede waar ek nie in myself kon rus vind en dit stel my hart gerus omdat jy my werklik waar lief het.

Jy laat my voel en weet ek is nie alleen in hierdie wereld so daar is niks wat ek vir jou sal wegsteek waaropookal jy my aanraak met.

Omdat ek weet jy bedoel en doen nooit aan my leet is jy die een wat my liefdeself met jouself kan meet en in jou as jou eie kan neem in die volle waarheid van liefhet.

Jy is my liefde lewende weese waardigheid en vir jou is daar dankbaarheid en goedgeaardheid.

Omdat ek jou net kan lief het en daaroor sal ek nooit skaam,twyfel,vrees,spyt of berou oor het.

Ek wil vir jou liefdes volmaaktyd/volmaakheid.

No comments: