Thursday, December 6, 2012

Tree

My denkpatroon!
by Luciano Fisher on Thursday, December 6, 2012 at 11:27am ·

My denkpatroon gaan met gevoel gepart.
So my gehuee en gedagtes is van liefdes aard.
Wat die haat ontken en liefde dra in hart.
Ek is natuurlik goedgeaard en ek vegewe kwaad.
My kapasityd vir liefde maak my onvrugbaar vir haat en die boose gees en kragte kan ek nie in my laat.
Daarteen is ek beskerm met die hemel en die hel en die aarde se wraak.
Net die goeie en die liefde kan my innerlik raak.
Ek is GOD op aarde lewend gemaak!

Het my meer lief as n besitting!
by Luciano Fisher on Thursday, December 6, 2012 at 11:21am ·

Het my my meer lief as n besitting en het my lief saam, apart en intussen.
Sien raak my liefdes weesin en ken en eer dit as n ryk boe rykdom.
Vertrou en weet ek is nie n voorkom maar wel die Goddom en sy liefdom.
Die oorsprong van die mensdom en GOD homself in mensdom.
Amen!

Grant me truth & make love my root!
by Luciano Fisher on Thursday, December 6, 2012 at 11:16am
·
Grant me truth & make love my root.
Open my heart & eyes to see & know the good.
Let my love wake hunger for love, thus run back quickly to love.
I will love to be happy in love.
I live in on the inside living GOD alive!
So love doingly making & forming the nature of things in my own insides image!
"GOD & Duiwel in liefdesgelykenis en wel dan die lewensverlede vergewe en neer te le vergete met skoongewete en goed en sleg gevoel dus aanbewegende.
God lewe!
Mede weete mee gevoelende liefdes hebbende liefde's lewende mensweese!
Daarvoor dus Godliefhebbende mede en teenoorweese van liefdes wete God se reine waare liefde!"