Thursday, October 4, 2012

Dit is juis omdat ek jou lief het dat ek wegbreek van ongemaklik voel

As jy net glo ek het jou lief
Dan voel jy ek het jou lief.
As jy net aanvaar ek het jou lief
Verstaan jy my definitief.
As jy net ophou my liefde probeer ontken.
Dan sal jy my liefde vir jou leer ken.
As jy net geweet het hoe lief ek is vir jou.
Sou jy geweet het dat ek elke woord bedoel.
Omdat ek presies weet wat ek voel.
Is dit altyd waarlik vir jou bedoel.
Ek sal jou nooit forseer om my lief te he nie.
So verstaan as ek jou verlaat wanneer jy my so laat voel.
Dit is juis omdat ek jou lief het dat ek wegbreek van ongemaklik voel.

No comments: