Tuesday, September 3, 2013

Jy forseer nie jou manier met my soos n mens wat verkrag nie

Daar is nie n agterkant aan my storie nie.
So daar is geen manier vir jou om my gat te vat nie.
Ek is nie piel of poes belustag nie.
So daar is nie n manier vir jou om my vir n piel of poes te vat nie.
My derde oog is nie gat om iets in te druk nie.
So al sit jy wat in my gedagte in gaan dit nie vir jou uitwerk nie.
Jy kom nie deur/deer my sonder om jouself ontvrugbaar te maak nie.
Net vir die feit dat jy dit nie vir my gevra het nie.
Jy vra nie van my iets en bedoel iets anders nie.
Sonder dat ek dit dadelik onbestaan nie.
Ek het nie n dubbel nie.
So jy speel nie vir my nie.
GOD sal jou vermoor in geesie,geesie speel hier.
God belet jou manier van spoke rondstuur.
In die naam van Jesus,GOD en mens gebeur hier.
Moenie goed in my kop in druk en maak asof ek dit gemaak het nie.
Moenie fluister in my oor en maak asof ek dit gese het nie.
My nee is nie ja nie.
Maak nie saak hoe lank of baie jy vra nie.
Jy forseer nie jou manier met my soos n mens wat verkrag nie.  

No comments: