Tuesday, September 3, 2013

Kry self benul

Druk soos jy wil inkom kans is nul/nil.
Jy't te veel gekul en agter af gewil.
Jy het geen benul wat dit is om lief te wil.
Jou speelekie is onvrugbaar gemaak en uit die lewe gewil.
Hou op mens in die gat kyk en erken jou siek wil.
"Kill your skill"
Ek het myself besiel vir wie will jy skiel/skill en kul?
Kry self benul!

No comments: